Wednesday, May 31, 2006

If you really get down to it...What's it all about?

So ja, julle mense wonder seker wat in my lewe aangaan en of ek nog op die planeet is en dalk of ek kwaad is vir julle en of jul dalk iets verkeerd gese het....

Wel, da het baie en min in my lewe gebeur. Ek het wel 'n nuwe meisie ontmoet so 3 weke terug...sy is stunning, pragtig, flippen oulik en die greatste persoon wat nog op die planeet geloop het...sy is ook nou nie meer myne nie. Ja, jul ken my, en my fantastiese manier om verhoudings op die weirdste en idiotieste wyses op te neuk. Dit wil gedoen wees as mens iemand regtig nie probeer seer maak nie, en net die beste wil doen...en dan blindelings droogmaak. Dis ek.

Anders werk ek hard, en swot soms, maar ek slaap meestal of lees 'n terry pratchett...ek het die naweek 3 boeke deurgelees want ek moet patologie swot...en dus ontwikkel ek dan dadelik 'n lus vir 'n goeie boek. Om te sien hoe hul stories en woorde en sinne kan opneuk om jou net ordentelik deurmekaar te maak sodat jy nie mooi weet wat herpes nou eintlik is nie is finominaal.

dis so erg hul spelling en woord leer is erger as my blog sin.

Ek mis die praktyk en my girls...kort so bietjie feminine ondersteuning in my lewe, en ek mis 'n braai en net 'n mal gaan sessie saam met goeie vriende.

So dis wat aangaan in my lewe.

2. Ek's nog op die planeet en jul het my nommer as jul wil bel of jul kan 'n comment los of selfs 'n sms...voel vry, ek dwing jul nie.

3. Ek's vir niemand kwaad sover ek kan onthou nie, maar as daar rede is vir my om vir jou kwaad te wees...laat weet my net en ons kan dit uitsort.

Right so hier is die vraag, analiseer die volgende sms vir my: Ek het vir 'n girl 'n bos blomme gestuur. Raai watter een...

Sy het gereply met die volgende: "Dankie vir die blomme :)"

Wat beteken dit? Is daar hoop? Was sy net ordentelik? Dis net te min om sekker te wees en net genoeg om my aan te hou wonder.

En wat klasifiseer 'n stalker?

Wednesday, May 17, 2006

vinnige ene

right, baie lanklaas geblog, gelukkig sien ek niemand lees meer nie om een of ander stomme rede...myne is dat ek ongelooflik besig is hierdie kant.

vinnige nuus...ek het 'n pragtige rooikop (properse rooikop soos in die cadbury advertensies) ontmoet...en ons gaan nou saterdag op ons 3rde date...sien uit daarna

het die super14 prysgeld met 1 punt gemis...tipies, geluk aan henning wat darem 'n R1000 losgeslaan het , en better luck next time aan die res van ons.

hoor niks van eddy of ptown af nie

hoor niks van ou briel af nie

mense in pta doen goed

wil geluk se aan piet dry wat nou vrydag 25 jaar vier....dit gaan 'n groote wees....lekker

en dis dit

lief julle almal
willem j espag

Sunday, April 30, 2006

There was a period during these past months, where it all became kinda a bit too much to me. And i wrote about it on this blog. And i kinda hesitated to put it on, because sometimes i think writing can be a little tright. It seems like everybody who ends a relationship writes about how hard a time their having. And i think its a bit hard for people to symphatise with that, because its like "Oh, he's single...poor smuck". But the truth is, its a weird thing, you know, all the sudden the whole world's different. People look at you differently. People treat you differently. You know, if you woke up on mars, you'd have trouble with the gravity too. For a little while. You adjust...and i adjusted, but there was a period where i really had a hard time. And one of the things that happens is that you have all these big things that happen to you in your life, when this sort of thing that happen to me, happens. And you begin to pile up big experiences. But i think that sometimes you don't get too keep any of the little ones, that are really important. Like remembering all the little things that make up an memory...like i loved to watch her sleep. Its the breating, the breathing in and out and in and out again. And i realized that i wasn't getting to keep any of the little memories like that; and that it maybe made me angry, but it's also very sad because its about all the small things in your life that you loose track of...


sjoe...die het ek alweer geskryf laas naweek saterdag 2 uur die oggend...dis darem moer funny hoe erg mens dronk verdriet kan kry voor 'n pc....met anderwoorde, ek het nie gescore die week/aand nie, maar aan die plus kant was ek ook nie gebliksem by die club soos meeste ander mense nie.

ja, so ek is alweer tuis...vir nog 'n lang naweek...maar ek ry more machadodorp toe vir 'n visvang sessie saam met my pa se werk.

wat nog? wel ek het griep...voel maar af? ek het gesien hoe die bulls die sharks wen op loftus? uhmm? ek kan nou bubbles agteruit skaats en soos 'n balleriena spin in die ronte? en ek het besluit ek bly by die figure skating ding, want die meisies daar is mooier. sjoe? sal sekker more by die werk 'n draai maak? you've gotta dip you've gotta doodle? Ek het my patologie punte terug gekry...dit was scary...want in plaas daarvan om vir die toets te swot het ek mos terry pratchett se reaperman gelees...die patologie handboek het ek darem 1 keer deurgelees. Nou hier kom die fun deel: "Vraag 1 van 30 punte het gegaan oor angiogenese en inflammasie en sulke toestande...ek het nie 'n enkele sin daaroor gelees tydens my poging vir patologie nie....toevallig is dit die enigste vraag waarvoor ek volpunte gekry het? vreemd ne?"

ok, lekke slaap
willem...as iemand nog my blog lees...los 'n comment onder in die hoekie sodat ek weet ek skryf nie verniet nie.

Saturday, April 15, 2006

You can't change what you've done

Hold up
Hold on

Don't be scared
You'll never change what's been and gone
May your smile
Shine on
Don't be scared
Your destiny may keep you warm

Cos all of the stars
Are fading away
Just try not to worry
You'll see them some day
Take what you need
And be on your way
And stop crying your heart out

We're all of us stars
We're fading away
Just try not to worry
You'll see us some day
Just take what you need
And be on your way
And stop crying your heart out
Stop crying your heart out
Stop crying your heart out

Friday, April 14, 2006

Ode to brielie

buddy, buddy dawson...

buddy brielie dawson
jy't 'n creek
in die middle van jou bud cheeks
as jy en niel voor die pc's gluur
ontwikkel silent en violent gasse hier.

Waarom moan jy oor my tydsbedryf infrastruktuur
Die ratio van meisies tot ouens in ons klas is honderd tot vier
Die sex is goed en vrywilligheid mag jou verras,
want ek find wallietjies straat onvanpas.

So maak nou vinnig en swot nou klaar,
etv porn kort nuwe episodes daar.
Mamma Jack gat nie 'n oscar kry,
en ek vrees,
tjotsie se tottie (director briel) spring daai een ok vry.

deur Saintwillem

die komment volg nadat ek jaco se tick tick tick gekry het en toe ek op bullit se blog gat kyk het die boere mafia terug oor die groot visrivier ontrek en hardloop sekker nog steeds terug kaap toe...ja, sy blog is gedelete...en nou is daar sekker vrede tussen die Common/Commen wealth en Oranje volkstaat...

....ma nee, Moeder Russia moet nou eers afchop...

...ja, ek het daai komment op niel se blog gelees van my swottings...

ma, ek is nog steeds lief vir jul albei
dis hoekom ek afsluit
"drink vodca you bloody cronies"
with love from mother russia

Thursday, April 13, 2006

Blogger world war 3 - armagedon

ja, dis hier...twee buurstate in europa is alweer aan mekaar se keelgate vas. Basies is die storie al op DVD vrygelaat, nl. achilles. In kort, twee ouens kom heel alright met mekaar oor die weg, al is kos skaars, die waspoeier klaar en die leef area kleiner as 'n SPCA kennel. Sexual tension ontwikkel as 'n blonde bom van pietersburg per ongeluk die leef area in strompel...Bullit, wat oorspronklik van die geweste af kom, ontwikkel 'n akute toestand genaamd kaakie-fever, dinge begin water uit plekke wat dit nooit gedoen het nie; onderbroeke pas ook nie meer so lekker soos altyd nie; en om een of ander rede is die toilet seat deesdae nie meer "op" soos dit hoort te wees nie...

dinge maak nie meer sin nie...en hy begin slaapelose nagte ontwikkel a.g.v. die bogenoemde redes en ook omdat hy nie gewoond is om op sy rug te slaap nie, wat deesdae die enigste toelaatbare posisie, fisiologies is, waarin hy kan slaap...ten minste het die dovey meer breathing space.

en soos 'n regte volkstaat komando lid, konfronteer hy nie die ANC direk nie, nee, hy bliksem vir kortbroek van skalkwyk.



En dis waar Bliar in kom, bliar...'n uitmuntende politikus...verstaan nie die situasie wat komrade en sy bloed sussie ontwikkel het nie...en hy val Oranje aan met 'n klomp B52 Bombers...die opdrag: "take it down boys, i don't wanna see a cockroach crawling in there...do whatever you have to...let those orange jankies have the taste of our cold steal..see if they like it"



Dit was 'n fout, jy kan bly wees bullit het die blog nou eers gelees...want hy kon gerebeleer het, en dan was bullit nie net jou beste buddy nie...nee, dan was hy sommer ook jou swaar, swaar. En dis waar...die bewyse...jou susie het vir my 'n comment gestuur dat: "daar 'n lang ry is", toe ek haar gevra het om met my te trou...en omdat jou sussie maar preuts is, nes jy, skat ek daar is net een ou...en sy het dalk lank met breed verwar...so dan kan dit net bullit wees.

gelukkig het daar niks van gekom nie...want as daar enige iemand in die vriende kring is wat enige iemand se sussies gaan beet kry, is dit ek...vra maar vir ed, marnus en casper...)

en dus join ek nou so die oorlog...nie spesifiek aan enige iemand se kant nie...maar net omdat ek kan...en omdat dit soos 'n goeie blog topic klink wat ons vir so 'n week kan hol ry...(daai een is gemik op niel en micheal jacson). Maar sien altyd die blink kant bo (daai een vir jaco gemik, fisies)...dis als net vet pret (sommer op albei).

terloops, klaarblyklik was ek gisteraand dronk gewees en sekker verdriet ook...so jammer oor die vorige blog...sulke dinge kom maar uit.


"with love, from MOTHER RUSSIA"

Wednesday, April 12, 2006

freedom?


all my life i have loved this girl. loved her with all my soul. But can her freedom, stop my pain and bring her back to me? Can her freedom make me sain and bring my love back home again?

Monday, April 10, 2006

Meet Sir Samuel Vimes


Sir samuel Vimes, alive and swimming after a hectic housewarming party

One afternoon I came to hear
you sing a soft song into my ear
who would have thought quite by chance
we might engage in the loving dance.

Coming together, staying apart
lost in diversions dancing starts
caught in the quiet off on our own
coming together, staying alone.

Are you afraid ? I'm not afraid.
What about you, what about me
two years from now where will we be
each of us gone his separate way
lost in the headlong passage of days.

Maybe we might give love a try
extending the moment before goodbye
and for a gentle moment in time
we'll take what pleasure people can find.

Are you afraid ? I'm not afraid.
What is for real, what is false
all of us seem to be caught in a waltz
turning around, turning again
when will the dancing ever end.

As for us, you and me
our eyes are open, we can see
both of us know where we've been
why must we both go dancing again.

Are you afraid ? I'm not afraid.
Come join the dance, come join the waltz
don't look to closely at my faults
why can't I die here in your arms
safe from the night and away from the dawn.

Back to the nothing from where I came
back to the no where that has no name
don't worry of me, I know who I am
where I'm going and where I've been.

I'm not afraid. I'm not afraid.I'm not afraid.
I'm not afraid.I'm not afraid. I'm not afraid.
I'm not afraid.


Bad hair day/ marilyn manson dress up...both very unsuccesfull


Noot vir Noot wenners: 1. Neale. 2. Meryl 3. Lian....buzz,buzz, buzz.

Sunday, April 09, 2006

There are bigger bastards out there...but i try harder.

I haven't done this in a while and I ought to more often.
This is dedicated to a dear friend of mine, following comments delivered last night.

After scrutinizing relationships the last few months , I've got a few core notes I would like to share:

When I started meeting new people, especially those in relationships, they seemed immensely in love. And for most of the part I wished that I could build relationships like them. In essence, when we're having a party, their love seemed fairytalelike. None of the sorts that I used to have. (okay, that's a lie...mine started out the same...so in love, little gifts...butterflies just seeing her...little notes on your windscreen when you come from class...and phone calls that last forever). And as you start to truly get to know them better, you realize...their relationship's have the same troubles that mine had. You feel unacknowledged, disheartened most of the time; and sitting next to her you just don't know what to say any longer.

And this is when it all goes wrong. You start thinking: "Could I do better?" and a simple and honest answer would be "definitely". We can all do better, always, but that's not what it's about. Honestly, the couples can say this and that about each other, but they always end up saying that he/she isn't a bad guy/girl, or even great. Then, why can’t we love the person for who he/she is? The answer: As humans we always strive to do better, to achieve more, in other words "dream". Without it, we’ll all end up in doing either nothing or commit suicide, being no point to live at all. Then, what’s the point of a relationship? I think a relationship should be about you loving and cherishing someone else and vice versa (The process, and this could be anyone). And it’s hard to love someone all the time, and it's not perfect, but in the end it should be all that matters. You can have dreams, just be careful where you steer them at. Try to wake up in the morning and tell yourself that this is going to be the best day of my life. Accept the fact that some days its going to be hard and it’s not going to be a fairy tale. Sometimes you're going to feel stuck in one place for what seems forever. You’re probably going to wish you’d found someone else, believe me once you're there, be sure you’re not wishing you were back with her/him. It's the worst. And think about the future…with you staring back at your past, not regretting that you lost out somewhere or came up short with someone else.

This phenomenon also applies to friends and the company you keep. Believe me, meeting new friends is fun and adds a little perspective to your live, but don’t discard the friends you already have…they are just as good, and might not always be that exciting…because thats only because you’ve known them for so long. In other words, you might not get butterflies when you see them, but they are the folk you classify as the people you’d love to sit in an old age home with, exchanging false teeth and counting on moral support when the Alzheimer’s sets in, again.

People are so unkind.
The world begins to disappear, the worst things come from inside here.
We’ll never be together again, never ever ever again.
What you fear in the night, comes to call in the day anyhow.

I wish December would end.

never ever ever again

Wednesday, April 05, 2006

Reg, ek het regtig vanaand met die pc gesukkel, die foto's wou nie laai nie en my email wou nie stuur nie en ek en brielie gesels en skinder en my ouers kom loer in; so hier is dit nou kort en kragtig. Dit was Saterdag, dit was lekker, dit was 80's, dit was alcohol, dit was goeie vriende, en dit sal ek altyd onthou.





















Sunday, April 02, 2006

My first non-family practice patient

Mending an incomplete shell...dent-style
Step 1: Cavity preparation

Step 2: Acid etch

Step 3: Rinse

Step 4: Prime, bond & light cure

Step 5: Place restrorative material

Note: Patient was reffered by veterinarian, this is a temporary restoration (placed to aid in healing) and no harm was done to the patient.

Friday, March 31, 2006

Stom geslaan

Ja, dis waar...botha los 'n comment..."wie is die mense nou eintlik? 'n band?"...iemand wat nie weet van klopjag nie. Dis onaanvaarbaar, hoe kan dit wees...ek sweer die mense in london weet wie hulle is...so...hoe kan kaapenaars dan nie sulke dinge weet nie, en indien wel...weet hul wie die melktertkommisie is? Ken hulle voorbrand? Chris Cameleon? Fokofpolisiekar?Karen zoid?

Wel, die woorde is klaar geuiter. So gaan kyk by klopjag.co.za, dan kan jy sien hoe hulle lyk. En dan sal ek maar op daai DVD van radiohead ok maar vir jou so paar songs van klopjag sit.

Moenie verkeerd verstaan nie ouens, Botha is hipper cool. Hy het goeie musiek smaak en hang saam met regte boereseuns uit (sakkie kan daar 'n goeie woord insit..hy's tipies boer, met plaas en bles), alhoewel hy meer die tipe is wat met oakleys sal trekker ry...hy praat goeie afrikaans en volgens Irene (die gevreesde) het hy 'n briljante algemene kennis in 30 seconds...veral in musiek...so wa was klopjag?


So hier is anel, marius, ed en casper se boetie...jasper...in die agtergrond...snaaks casper is nie in die foto nie...hy weet ook nie van klopjag nie.


Maar die aand was great gewees. Dit was bietjie stuif aan die begin gewees...maar dit het my nie gekeer nie en ek was soos 'n energizerbunny op my stoel gewees. Voorbrand was ok nie te sleg nie, hul het geopen...en hul hoofsanger kom van pietersburg af...glad nie te sleg nie. Vir die wat nie weet nie, sing hulle "warrelwind". Nou klopjag het 'n sagte plekkie in my hart, dit was die 3rde keer wat ek hul gesien het...en hul word net better by die dag. Dit was versekker better as die colab ding, en daar was genoeg drank ook gewees. Songs wat my hartsnare gekarfoefel het die aand was: 24 uur, stof, 'n briljante "dalk 'n boerseun", karloos in arcadia, gee (great), skree...en ek het op meeste van die songs saam gesing.

Ek hoop die ander mense het dit ook so baie soos ek geniet, maar ek het nog niks van hul gehoor nie...en hul het nog niks geblog nie, so wie weet.

My super 14 rating gaan drasties die naweek verander...of ek skuif 120 toe of so paar plekke op...ek hoop vir op, maar dink ek gaan af...brielie..sien jou binnekort by die bodem of the log.

Ek ry so 4u huistoe, maar braai by bonita vanaand...as iemand gewonder het.

Ek is nog steeds single.

En hoop vir 'n lekker vakansie met vriende, terry pratchett en patologie.

Thursday, March 30, 2006

Ruik mac donalds better as braaivleis...

Proe hooch better as bier?

Het Eugene se perd geweet?

Ry jy trekker met jou oakley son bril?


Is dikmelk dalk 'n bietjie te suur?

Pasop.....Passop!!!!


Want die rooinekke hou jou verseker dop!!!!

Monday, March 27, 2006

Ek weet waarom cj karre rol

Ja, en snaaks genoeg het ek besluit dis defnitief nie cj nie....nee, dis sy vriende...dis net scary, ek dog ek mis die man, ek dog ek sms hom om te hoor wat hy doen...en ek dog dit gaan 'n rustige aand by raphsody's wees...

ek was verkeerd. dit het als goed begin met 'n lekker bottel rooi wyn, pinotage...soos dit moet. En toe kom kuifie...en hy koop jugherboms asof dit alweer die tweede wereld oorlog is....so kom ons kyk geldelik hoeveel ons spandeer het: ek het R35o vir my drank betaal, Cj het R1200 vir sy drank betaal en hy was net 2 stoele van my af weg...(dis nie dat hy noodwendig meer as ek kan drink nie, dis net dat kuifie nie so vinnig 'n drankbottel voor hom kon sit soos wat hy voor my gesit het nie.) Ek wil nie weet hoeveel het kuifie betaal nie, want die man het sekker 11 keer vir almal jugherboms gekoop (daar was 9 van ons) en sommer klomp ander shots wat ek op daai stadium nie kon uitken nie want ek was dronk gewees. En toe is ek verder sy drink buddy met whisky...ek...ek haat die goed.

En mense, daar is darem mooi twopence uprights in daai klub, hul mag maar...en dis ons ouderdom van 25...net jammer hulle werk en ek doen nie, bietjie van 'n disadvantage, ma dit het my darem nie gepootjie die aand nie...die aand was sukseksvol.

ja jaco, eks nog lief vir jou
en marius lees daai boek klaar of daar is moeilikheid
die volgende een is oppad
en ed, my hare is net so lank soos daai een in die foto, ma ek dink ek wil dit laat groei, het nog nooit nie...so hoekom nie
geluk loutjie met daai r500
wa is julle op die log? dis moeilik om so ver af te gaan met die name, my vingers raak seer gescrole
klopjag, dinsdag...gan ek, ek weet nie? ek skryf toets woendag...sal more middag besluit as ek in my bakkie sit
cecile, enjoy your studies...i'm almost on holiday, can't wait!!

shut up shut up shut up don't wanna hear it
get out get out get out of my way
step up step up step up you'll never stop me
nothing you say today is gonna bring me down
don't tel me who i should be
don't try to tel me what's right for me
don't tell me what i should do
i don't wanna waste my time and watch you fade away

Monday, March 20, 2006

How did it end up like this?

It was only a kiss it was only a kiss Now I’m falling asleep And she’s calling a cab While he’s having a smoke And she’s taking a drag Now they’re going to bed And my stomach is sick And it’s all in my head But she’s touching his - chest Now, he takes off her dress Now, let me go

I just can’t look its killing me And taking control Jealousy, turning saints into the sea Swimming through sick lullabies Choking on your alibi But it’s just the price I pay Destiny is calling me Open up my eager eyes ‘Cause I’m Mr Brightside
(the killers)

I never...

Wel ek moet vandag vir sha-michelle se: "girlkie, djy mag maar". Ek het vandag uitgevind sy was maandag voor haar huis gemug deur 'n swartman wat haar selfoon wou steel...gelukkig weet sy haar tande word verniet gedoen...want die girlkie het die man se pinkie beet gekry en gehap en nie gelos nie...en die boet is toe gevang...en 'n jaar tronkstraf vir hom en hopelik 'n pinkie minder...kry vir jou seun.

Die enigste nadeel is dat sy nou op ARV (anti-retro-virals) is. En mense, dis nie lekker nie laat ek vir julle se. Jy vat daai goed een keer en nooit weer nie. So, al wat ek wil se is sterkte en ek dink aan jou. En goed vir jou!

So almal was maar stil vandag, en ek het nie veel gedoen nie. Wou graag met brielie chat om uit te vind hoe mens clips op jou blog sit...maar die is 'n groot geheim en daar is copie reg op sulke dinge...net soos wat ed copiereg het op sy metallica foto's...vreemd ne.

so, dis dit, ek weet nie of ek gat kans kry om weer te blog voor die naweek nie...maar ek sal probeer. dis al te lekker.

Cheers, gotta go see about a girl.

Botha se Massive mix










So die's botha se Massive mix pics, hy feature nie...want hy neem die foto's...maar ek sien daar is darem 'n foto geneem van sakkie. So da het jul dit, dis sakkie; en hy smile en like die show kwaai...
Dan is daar 'n mooi foto van prime circle en collective soul, dankie vir daai een.








Metallica!!!!








Dankie botha, eks jammer om te hoor jy werk, ek hoop jy maak dit...sterkte





Sunday, March 19, 2006

Koel Kola se Massiewe Mengsel

Vrydag aand saam met: Christina en Christelle en Sakkie en Botha en Amelia en Andries en Henning en the famous gang van PTOWN: Marius miellie, Anel broccoli, Edrich spenasie, Casper ertjies, Chippie aartappel en sommer baie meer...dit was lekker, die guinnies was great. Botha is Koel soos altyd, en sakkie...wel sakkie het 'n mooi sussie...

Dit was 'n lang aand en 'n vroeƫ dou oggend dagbreuk maak my wakker soos hoenders wat kekkel op die maat van "SEEK AND DESTROY", Casper se voete stink, Chippie snork en Marius se matras le maar al te lekker met sy termodenamiese slaapsak wat hitte in terme van fisika en chemie deur holhare kontroleer en reguleer. En toe slaan die groot kaas:





Dis ek daai en ja my bril sit skeef, of eintlik is my een oor laer as die ander...wie weet...kyk agter, dis karen zoid daai ne, en toevallig is karen ook toe sommer weer agter in 'n foto wat ure later en op 'n totaal ander plek van marius en anel geneem is.


Hey, daar is mariska ook, wat maak sy daar? Is daai 'n hand op my skouer? Kyk marius dalk vir my?

Die skare op die groot skerm en Metallica se vuis in die agtergrond.

Casper het dit toe wel net net gemaak, en ed is darem ook op 'n foto...laid back and in charge...geen cleavage het daai dag verby hom gekom nie en hy was heeltyd opsoek na crack...say no to crack man...yeah.

Nog skare, centurion gaan nooit weer die selfde krieket speel nie. En Chippa, Ek en Marius (veral marius) moet dankie se vir daai bier.

En dis dit vir eers...ek hoop nie ek het jul modems ooreis nie.
Groete tot 'n volgende keer.