Monday, March 20, 2006

Botha se Massive mix










So die's botha se Massive mix pics, hy feature nie...want hy neem die foto's...maar ek sien daar is darem 'n foto geneem van sakkie. So da het jul dit, dis sakkie; en hy smile en like die show kwaai...
Dan is daar 'n mooi foto van prime circle en collective soul, dankie vir daai een.








Metallica!!!!








Dankie botha, eks jammer om te hoor jy werk, ek hoop jy maak dit...sterkte





1 comment:

Jaco said...

Willem,

Skies man, ek mis jou elke keer...

Ek mail alles vir jou bietjie later aan...

Willie