![](http://photos1.blogger.com/blogger/2267/1668/320/visvang%20november%202005%20043.jpg)
all my life i have loved this girl. loved her with all my soul. But can her freedom, stop my pain and bring her back to me? Can her freedom make me sain and bring my love back home again?
Dis nie facebook nie. Dis sekker nie meer cutting-edge nie. My spell check werk nie. En voorwaardelik word dit nie meer so gereeld ge-update nie. Maar vir vandag is dit weer vars, en nuut. Ontmoet Hamburger en Tee Mark II. 'n Willem Espag proto-tipe tot my mal demensie.
2 comments:
Ek het geupdate en wees nou sterk en kom oor dit - jy is beter as dit en jy weet dit...moet nou nie daai ou wees nie!!!
Hi daar slaai blaar vars uit Dr. van Oudtshoorn se spreekkamers.
Moenie wag vir net haar nie, if it's ment to be it will be,en jy't baie waarvan girls like,hulle is net skaam!
Jou kaasie chommie
Post a Comment