Monday, March 20, 2006

How did it end up like this?

It was only a kiss it was only a kiss Now I’m falling asleep And she’s calling a cab While he’s having a smoke And she’s taking a drag Now they’re going to bed And my stomach is sick And it’s all in my head But she’s touching his - chest Now, he takes off her dress Now, let me go

I just can’t look its killing me And taking control Jealousy, turning saints into the sea Swimming through sick lullabies Choking on your alibi But it’s just the price I pay Destiny is calling me Open up my eager eyes ‘Cause I’m Mr Brightside
(the killers)

I never...

Wel ek moet vandag vir sha-michelle se: "girlkie, djy mag maar". Ek het vandag uitgevind sy was maandag voor haar huis gemug deur 'n swartman wat haar selfoon wou steel...gelukkig weet sy haar tande word verniet gedoen...want die girlkie het die man se pinkie beet gekry en gehap en nie gelos nie...en die boet is toe gevang...en 'n jaar tronkstraf vir hom en hopelik 'n pinkie minder...kry vir jou seun.

Die enigste nadeel is dat sy nou op ARV (anti-retro-virals) is. En mense, dis nie lekker nie laat ek vir julle se. Jy vat daai goed een keer en nooit weer nie. So, al wat ek wil se is sterkte en ek dink aan jou. En goed vir jou!

So almal was maar stil vandag, en ek het nie veel gedoen nie. Wou graag met brielie chat om uit te vind hoe mens clips op jou blog sit...maar die is 'n groot geheim en daar is copie reg op sulke dinge...net soos wat ed copiereg het op sy metallica foto's...vreemd ne.

so, dis dit, ek weet nie of ek gat kans kry om weer te blog voor die naweek nie...maar ek sal probeer. dis al te lekker.

Cheers, gotta go see about a girl.

4 comments:

Jaco said...

Homo,


Het jy my e-mail met die 'coding' gekry...


Jaco 'maak net of ek omgee' van Dyk

Jaco said...

En...

Ek maak uit van Listerine...

Ek het nie 8 jaar op Uni. nodig gehad daarvoor nie ;-)

Jaco said...

Hey

Hou op blasfemiese comments los & update jy nou bietjie, ons soek foto's & videos...verkieslik van kaal girls....

Sorteer dit uit !!!

JAN

Jaco said...

Ek het nou klaar besluit: Van nou af is jou 'comments' gedeelte die Jaco van Dyk AKA brielie 'Hotline'...

Dis nou hoe dit is...

& watse kettingbriewe praat jy van - alles wat ek stuur is informatief & tot voordeel van my medemens...

Ek sloof my af vir julle kinners & wat kry ek daarvoor??Huh - huh ??

Ek sal julle sê wat: Niks nie...NIKS NIE !!!

Huh..uhu(dis hoe dit klink as ek huil)...snik..traan...pink...

Uhhhuuuuuuweeeeee.....

Ek babbeleer nog & dis niks lekker nie...

Ek dink die alkohol begin nou deur vel kruip want ek dink ek ruik ietwat af....

Goeie praat - lekker praat..Ons moet defnitief weer praat!!

Hangover Jan