Wednesday, April 05, 2006

Reg, ek het regtig vanaand met die pc gesukkel, die foto's wou nie laai nie en my email wou nie stuur nie en ek en brielie gesels en skinder en my ouers kom loer in; so hier is dit nou kort en kragtig. Dit was Saterdag, dit was lekker, dit was 80's, dit was alcohol, dit was goeie vriende, en dit sal ek altyd onthou.





















3 comments:

Anonymous said...

Big sex wee

saintwillem said...

dude, jy maak nie sin nie? wie's jy...wat spel jy en wa le jy op die super 14 log...weet chuck norris van jou

Anonymous said...

Very cool!!!
Gaan dit in Dr. van Oudtshoorn se spreekkamers op hang!
Kaasie
Ek weet ek sĂȘ elke keer Anonymous maar ek weeti hoe anders om Identity te kies nie.