Monday, March 27, 2006

Ek weet waarom cj karre rol

Ja, en snaaks genoeg het ek besluit dis defnitief nie cj nie....nee, dis sy vriende...dis net scary, ek dog ek mis die man, ek dog ek sms hom om te hoor wat hy doen...en ek dog dit gaan 'n rustige aand by raphsody's wees...

ek was verkeerd. dit het als goed begin met 'n lekker bottel rooi wyn, pinotage...soos dit moet. En toe kom kuifie...en hy koop jugherboms asof dit alweer die tweede wereld oorlog is....so kom ons kyk geldelik hoeveel ons spandeer het: ek het R35o vir my drank betaal, Cj het R1200 vir sy drank betaal en hy was net 2 stoele van my af weg...(dis nie dat hy noodwendig meer as ek kan drink nie, dis net dat kuifie nie so vinnig 'n drankbottel voor hom kon sit soos wat hy voor my gesit het nie.) Ek wil nie weet hoeveel het kuifie betaal nie, want die man het sekker 11 keer vir almal jugherboms gekoop (daar was 9 van ons) en sommer klomp ander shots wat ek op daai stadium nie kon uitken nie want ek was dronk gewees. En toe is ek verder sy drink buddy met whisky...ek...ek haat die goed.

En mense, daar is darem mooi twopence uprights in daai klub, hul mag maar...en dis ons ouderdom van 25...net jammer hulle werk en ek doen nie, bietjie van 'n disadvantage, ma dit het my darem nie gepootjie die aand nie...die aand was sukseksvol.

ja jaco, eks nog lief vir jou
en marius lees daai boek klaar of daar is moeilikheid
die volgende een is oppad
en ed, my hare is net so lank soos daai een in die foto, ma ek dink ek wil dit laat groei, het nog nooit nie...so hoekom nie
geluk loutjie met daai r500
wa is julle op die log? dis moeilik om so ver af te gaan met die name, my vingers raak seer gescrole
klopjag, dinsdag...gan ek, ek weet nie? ek skryf toets woendag...sal more middag besluit as ek in my bakkie sit
cecile, enjoy your studies...i'm almost on holiday, can't wait!!

shut up shut up shut up don't wanna hear it
get out get out get out of my way
step up step up step up you'll never stop me
nothing you say today is gonna bring me down
don't tel me who i should be
don't try to tel me what's right for me
don't tell me what i should do
i don't wanna waste my time and watch you fade away

3 comments:

Jaco said...

Dag..

Rolf het 3 keer geupdate in 2 dae...ek weet nie of ek kom of gaan nie...

Niel het 'n nuwe meisie - haar naam is AMD 64Bit 2Gig Ram PC.

Moenie 'n update binnekort verwag nie...

Love Maruis se Blog oor Thys se hairs...nogals snaaks..lekker gelag..

Vroumense is gevaarlik sonder om met jou te praat kan hulle jou sigies verwoes...verstaan jy ?

Ek flippen hoop so - ons moet dit verkondig aan al die ander enkel mans daarbuite !!!

Ek tjaila nou - werk wag..& ek word nie jonger nie...

Voortrekker Frits

Jaco said...

1. "Rolf het 3 keer geupdate in 2 dae"
Wat verstaan jy nie hiervan nie?

2. "Niel het 'n nuwe meisie - haar naam is AMD 64Bit 2Gig Ram PC."

Niel het 'n nuwe rekenaar so ons sien hom glad nie meer nie..sela

3. "Moenie 'n update binnekort verwag nie..." Presies wat dit sĂȘ: Moenie 'n update binnekort verwag van Niel af nie.

4. "Love Maruis se Blog oor Thys se hairs...nogals snaaks..lekker gelag.."
Ek het lekker gelag vir Maruis se Blog oor Ed se hare

5."Vroumense is gevaarlik sonder om met jou te praat kan hulle jou sigies verwoes...verstaan jy ?"
As jy net dink aan die vrou & wonder hoekom sy jou nie kontak oor al die belangrike goed wat jy haar wil vra nie dan sit jy in 'turmoil'.

6. "Ek tjaila nou - werk wag..& ek word nie jonger nie..." Ek moet werk & tyd stap aan.

Voortrekker Frits aka Jaco Brielie

Williem, ek dink die Uni. verwoes jou paar oorblywende breinselle - maak dat jy daar wegkom!

Pappa Charlie

Jaco said...

Vir die van ons soos ek en jy
is daar hierdie tipe van blogs:

http://www.blourugby.com/index.php/bulls-babes/