Thursday, March 02, 2006

More mense,
ja...na gister is ek redelik broos en styf...ekke het gaan squash speel die oggend...taak gedoen tot 6u toe...weer gat squash speel....

en toe durf ek die ysring aan...yep, ekke...willem...het gat ysskaats...
en verbaasend was ek nie te sleg nie, maar ek voel vandag my binneboude en elmboog pyn.
Dis ongelooflik lekker, so ek hoop "the rascels" wat die 18 by my oorslaap weet dat hul die ysbaan gaan aandurf!!!

Geen keuse

Right, so ek het 4 keer geval....
die eerste keer was ek in volle vlug, lekke lekke...toe daar 'n mooi girl voor my inski en ek evasive action moes vat...ek vat dit toe holderstebolder gatoorkop reguit glyend in die muur vas...sommer die muur waar al die spectators kyk

val 2
'n klein tjokkertjie skaats voor my in, ek verloor my balaans en val op my stuitjie...lekker lekker...toe leer ek die klein boet so paar woorde

val 3
later die aand en ek skaats toe al vlugtig, ongelukkig was daar 'n ou van agter af wat vinniger as ek kon skaats en die weet mos toe nie van briek nie en hy besluit toe hy gebruik my...lekker, gelukkig sny sy skaats toe sy eie voet en moes ons die skaats baan ontruim om die bloed af te vee

val 4
ook maar net 'n halwe val, nie regtig nie...ek moes myself net ballanseer met my hande op die ys en so 'n halwe split doen soos wat die outjies van rolling stones deesdae op die verhoog doen...dit tel nie regtig as 'n split nie...so myne tel nie regtig as 'n val nie

en dan wil ek net geluk se aan alechia wat die 29ste verjaar het, baie geluk...tegnies verjaar sy nie vanjaar nie...so sy is nou tegnies nog 5 jaar oud, maar ons het dit toe die 28ste gevier en dit was heel lekker.

groete tot later
ekke het alweer klas
ps. jaco lees weer ed se blog komments, daar is 'n post vir jou...en vee hom uit na die tyd asb. mense mag dalk dit lees en dis nie eintilik iets wat mens moet lees nie

right

3 comments:

Jaco said...

Dude,

Ek speel net met jou, ek is nie so kleingevoelig soos jy dink nie...ek loop nou al vir 'n week met 2 gekrakte ribbes & 'n gef_kte linker voet rond...Ek is Fearless !!!

Jy weet natuurlik dat ek nie toegang tot Ed se blog het nie & dat ek nie dit kan uitvee nie...maar praat sal ons moet praat - dis gewis...

Jaco

P.S. Kom Terug...Super 14 Kom Terug
(Dis my liedjie oor hoe ek die Super 14 gaan pakslae gee die week!!)

Jaco said...

Hy Wilma...

Luister, praat met jou kleuter peuter maatjie want pleks dat hy jy weet wat afhaal 'harass' hy nou meisies wat 10 jaar jonger as hy is...ek weet dis normaal & dat dit hom goed doen maar...

As ek Super 14 wen koop ek vir jou 'n Crunchie...

Vlekkie.

Jaco said...

Naais

Baie geluk Willa...ek sien Chuck Norris het brielie ietwat verby gesteek..

Naais !!

Ek weet nie meer nie...regtig nie..

Veters..

P.S.
Chuck Norris does not leave messages. Chuck Norris leaves warnings.