Wednesday, March 15, 2006

Jul sal nie glo wie vanoggend by die tand-en-mond hospitaal was nie....marie-louise pretorius (klopjag girl)....ek gat nie veel meer se as dit op die blog nie a.g.v Doctor-patient privacy. Maar ek wil net noem dat sy die niaaste girl is wat ek nog ooit ontmoet het. Snaaks genoeg sien ek haar weer die 28 maart as ek gaan klopjag doen in pietersburg....

Dan METALICA, die naweek...en nou hoor ek dis lang naweek ook...great.

Gat vanaand weer ysskaats, lekker.

So almal het krieket gekry, en hier is die rede hoekom australie die eendag wereld record vergroot het na 434 lopies:














En hier is die rede hoekom hul ook die game verloor het teen suid afrika:


















En dan is ek nou een spot weg van die top 20 op die rugby log, so hier is ons beloved bulls girls:
spesiaal vir Neil wat nou in londen sit en vir jaco...want hul mis uit:
















So as jul gewonder het hoe voel ek deur die maand, selfsjaar...kan jul gerus na my en steve se emotional chart kom kyk...nou weet almal wanneer hul met my kan gesels en wanneer jul maar eerder onder jul bed, in jou gesluite kamer, met chubb security an moet wegkruip.

En laastens 'n foto van die booswigte:

Sal sommer nou 'n foto van ysskaats kom pos net om vir jul te wys...ek kan












Hier is ek, sanet, nadia, jean, paul en lusette...besig met 'n wilde ding...

Kaartjies vir klopjag beskikbaar by fasination books, in die mall by pietersburg. Lekker dag verder en lees bietjie blog en skryf vir my...want almal is still deesdae.

1 comment:

Jaco said...

Willem,

Ek lees jou, Eddy, Maruis, Rolf & my suster se blogs & comments elke liewe donnerse dag...ek raak net moeg om die selfde goed oor & oor te lees...

Asof dit nie erg genoeg is nie het ek nie my predictions vir die naweek gister in ge'mail' nie...

Om dit nog erger te maak het ek 'n fantastiese girl ontmoet maar hier is baie politiek met die werk saam so dit maak goed moeilik om selfs net met haar te kommunikeer, ek mag haar nie e-mail nie, nie bel nie & as ek lunch het saam haar sal die skindertonge optel & kan ek(of sy) ons werk verloor -- & dit is 'n bitch ou...

Maar ek werk hard daaraan.

& wat meen jy jy kripeer sonder jou ex, hoeveel vrye(indien nie meer nie) het jy nie weer al onlangs gehad nie...hel - ons ouens wat 6 jaar droogte het mag nou eers begin moan...

Maar...op daai noot maak ek 'n joe-ie(u-turn)& wens jou geluk & baie sterkte toe met jou nuwe blog blad uitleg. Dit lyk kwaai.
Lekker wereld kaart wat jy daar het...ek kan maar net hoop dat ek die eerste ou in engeland is wat hom besoek dan kan jy more my kolletjie daarop sien!!

Ek sien dat selfs jou blog profiel geupdate is, hoe verveeld is julle tandartse nou eintlik ??

Nee, dis net 'n grappie..soort van..

Willa, geniet die naweek, dis mos St. Paddy's Day & ek weet ons gaan groot drink !!

Groete

Jakkie