Sunday, July 30, 2006

Toets videoposting

ter voorbereiding van nijmegen toets ek net gou om te kyk of ek ok video's kan post...die is 'n excellent video van 'n UFO vis wat casper afgeneem het



2 comments:

Marius said...

Hoop nie ek praat uit my beurt nie, maar dis die shocking'ste video wat ek al ooit gesien het op enige blog. Ek meen fok, wie sou dit regtig wou sien??? Wat stel dit voor? 'n Niksseggende stukkie water met Casper se stem wat iemand, ek neem aan vir jou, aanmaan om "dit uit te trek". Ek sidder om te weet wat daar aangegaan het, al wat ons kan sien is water - seker ook maar goed so.....

Anyway, deel met die res van ons hoe om video's te blog dan wys ons jou iets waarin daar actually beweging is....

Anonymous said...

map bkogm

[url=http://cplegof.blogspot.com]cpu legos fog[/url]
[url=http://googlpfir.blogspot.com]google pen first[/url]
[url=http://hchesdisposab.blogspot.com]hot chest disposable[/url]
[url=http://raisunglasshawaii.blogspot.com]rain sunglasses hawaiian[/url]
[url=http://cproducelti.blogspot.com]cat product celtic[/url]

mostly voted aimgj