Tuesday, July 18, 2006

nimmereindigende storie

wel, ek moet bieg...marius het 'n briljante idee alweer voor die dag gebring. So kyk regs van julle...dis nimmereindig. Ek gaan nie nou veel aan my blog doen die week nie, want ek moet swot. maar ek kon myself nie keer om 'n hoofstuk op daai site te sit nie. Kom ondersteun ons en las iets ouliks by.

groete willem

1 comment:

Marius said...

En dis my plig om die feite reg te stel. "Nimmereindigende storie" het ek wel actually begin, maar dis tog Saintwillem se idee oorspronklik. Hy het lank terug al die voorstel gemaak en ons (hy) het nog net nooit gaan sit en begin nie.

So, ja, dis op 'n manier my site, maar al die eer van die "original idea" aan Willem...