Tuesday, July 25, 2006

Nijmegen

Ek en gwarra Paul Fouche het vandag uitgevind dat ons wel vir 3 maande nou holland toe gaan. So as enige iemand nog vir my wil se dis onmoontlik om as wit blanke man nog goed te presteer by die government...kyk weer.

Julle wat oorkant die see is moet solank begin reel dat ons mekaar kan sien, dis nou van einde oktober af. julle hierdie kant wat nog iets vir my wil se, moet vinnig se...die tyd raak min.

lief julle almal
en groete

3 comments:

Jaco said...

My Hollandse niggie studeer in Nijmegen & my sussie bly net om die draai in Eindhoven...jy moet laat weet as jy saam hulle wil girls optel!!

Eddy said...

Wankers

Jaco said...

Thys...jy is 'n homo..

Willa...jy kan met jou standaard paspoort sonder enige visa vir 3 maande na engeland toe kom, dis hoe dit is met Steve - genuine.

Hier is altyd plek in ons huis vir nog iemand - Rolf het juis so lekker Konings dubbelbed daar in sy kamer ...lepel lĂȘ was nog nooit verkeerd tussen vriende nie!

Maak dalk of 2 afskriwe van jou reis dokumente wat by die polisie gesertifiseer word as oorspronklik want as jy iets verloor sit jy natuurlik met jou vinger in jou hol...dis byvoorbeeld minder snaaks...

Ek sal vir jou 'n foto e-mail...maar jy sal moet werk aan jou Nederlands.

Liefde groete

Die Briel