Thursday, February 16, 2006

So net gou 'n kyk na Super 14 log, wat more gaan verander:
2. Brielie se bulle, hou dit daar boeta..ek kom
6. Mastermind, hierdie week stem ons dieselfde...so ons better wen
61. Gullowane, i'm moving on up...
75. Chuck Norris...need i say more (dis nou ekke botha)
95. Kamp bloustaal...as mens iets organise en die stats sien moet mens seker kan better vaar?
166. Married without children...waa's naas se baas
183. ekskreewp (botha)...sjoe botha, soos 'n ander kaapenaar se "whadaf#ck?" ten minste het die stormers gewen.

dis dit vir vandag, mag die beste rugby kenner die naweek wen, mits hy dieselfde as ek stem.

2 comments:

Jaco said...

Willem,

Ek wonder nou net hoekom jy deesdae dieselfde goed dubbel dubbel pos pos...maar ek lag nie vir jou nie - nee, inteendeel eerder saam met jou...

Ek kan maar net hoop dat ek dit hierdie naweek maak...

Ons hou duim vas..

Brielie(& sy Bulle)

Jaco said...

Gabba,

Sterkte met die week se Super 14, ek sal hom speel van Austria af maar sou ek nie dit kan doen nie sal ek jou kontak dmv die wee wee wee & plan maak as dit ys koel is met jou...

Probeer jou beste al kom jy sesde..

Brielie(& sy Bulle)