Wednesday, February 08, 2006

liewe jaco, ek weet nie hoeveel jy van pc's af weet nie...maar ek het loutjie gister ge-epos om te hoor of hy al jou predictions gekry het...as daai submit button nie werk nie...save die exel predictions en attach dit aan 'n epos wat jy vir loutjie kan stuur...

Marius...enige rugbyveld is tuisveld vir 'n bul. En ek dink hul het 'n appeltjie te skil met die mielie boere. Ek weet nie hoekom ek nie stormers stem nie, noem dit maar hoogte bo see spieel of sommer net al die besoedeling hierbo..(aan die een kant vrees ek nogal vir die bulle...want die cheetha's moet impress vir hul eerste game...en hul het 'n great afrigter..wat nes 'n jood dink. So ons sal maar sien, my ander worries is die blues game asook die western force wat die week se wildcard is vir my)

2 comments:

Marius said...

Vrees nie, dis die eerste rondte, hoe erg kan dit wees? Die Blues was nog altyd 'n baie sterk span, en as ek reg onthou, het hulle die Hurricanes laasjaar nog goed opgedons, en niemand sal seker kwalik geneem word as hy nie veel van die Western Force verwag nie. Soos ek sê, dis die eerste rondte, ons opinies oor wie's sterk en wie het 'n af jaar sal nog vorm. Selfs die grootste fan moet somtyds erken sy spannetjie maak dit nie...

Jaco said...

What color is Chuck Norris's blood? Trick question. Chuck Norris does not bleed...

Dis waar wat die Herder daar kwytraak...maar ons almal weet brielie se Bulle gaan wen dus...wat gee julle dan nou om ?

Al wat ek wil sê is sterkte want :
If the Bulls open a can of whoop ass Chuck Norris jumps out & as Norris die bulle help staan niemand 'n kans nie...