Saturday, February 18, 2006

AAAAAAh....dis al wat ek wil se....vrydag was defnitief nie ou chuck se dag nie. Wa in die lewe het jy nou al gesien dat die cats 'n home game wen, die blues 'n homegame teen die highlanders verloor (nou't ons almal blues, behalwe jaco, want hy weet iets wat ons nie weet nie?) en om die kersie op die koek te sit (nie dat die bulls girls enigsins koekerig is nie) staat en verloor hul in die laaste sekondes teen 'n brumbies span....OP LOFTUS????? daar is cosmiese versteurings hier aan die gang....want MR. T is bo Chuck Norris op die log???? in watter wereld....ten minste ken The HOFF nog sy plek. Al wat my worry oor die hoff senario is dat hy agter chuck staan...en daai rooi swem broekie is maar dun, so ek staat altyd gereed met my round house kick... net om seker te maak.

sien jul later, miskien volgende week
een dag

No comments: