Tuesday, February 07, 2006

NB. Marius En Brielie jaco....laat weet my of jul al jul predictions ingestuur het. Anders moet ek vir jul die attachment stuur. Super14 moet vrydag in wees....!!!!

2 comments:

Jaco said...

Sport Billy...

Yes fanks...snoesig & vertroulik geakkomodeer..

Stuur groete aan sproete
Adam 12

Jan

Marius said...

En ek is ook heeltemal in lyn, Maandag al. My sewe wenners is (hopelik) die regtes. Ek byt maar swaar aan daai "prefer the home team" teorie van jou, ingevolge die Cats, want dis vir my vreemd dat daai teorie net nie van toepassing is as die Bulle in Bloem speel nie, nĂȘ.