Wednesday, November 30, 2005

Right, jul weet ek was af en redelik waansinnig gewees die naweek om sulke nasty goed oor my vrinne te skryf op die blog. Soos ek gisteraand by the deck vir marius hulle gese het: "jul het my darkside gesien". Ja darf wimmil was hoog in my kop gewees toe ek die paar postings gedoen het. En ek het dit eers besef toe ek vir marius hul gevra het hoe die blog was en ek daai uitdrukking gekry het van jy is... laer as skuim/nasty nurses 3 het my nie so baie geskok nie/"whadahf@ck"/asook "o, jy's ok 'n man"....so ek het onsin geskryf en as jul eerder iets meer oor verhoudings en die lewe wil weet is jul welkom om marius se note te lees.

Dankie vir julle en casper en ed. jul maak die lewe die moeite werd.

Ek moet ook vir Meisie A onverskoning maak, want mens moet nie mens se opinie lig voor jy 2 jaar saam met haar spandeer het nie.

Moenie rooiwyn of cocktails by die deck drink nie, dis nie die moeite werd nie.

Ekt besluit om my eie blog reels te begin "hamburger en tee house rules" soos die van "cider house rules"...nie dat die storie daaroor gaan nie, maar meer en deels omdat ek die naam smaak en ook omdat my blog, nes die boek, oor die afgelope paar weke 'n aborsie was.

hamburger en tee house rule 1:
Die blog is 'n happy plek en mens skinder nie oor ander mense hier nie

sal nog verder aan ander reels dink, jul is welkom om jul eie's by te las. Ek het al my darkside postings ge-edit in blackhole postings deur van al die lelike dinge ontslae te raak. as jul dink ek het iets gemis, laat weet my gerus en ek verwyder dit.

groete tot 'n volgende keur
Darf wimmil

2 comments:

Marius said...

Darth Wimmil. Maar ek is nie hier om jou te spellcheck nie.

Oor die 'darkside' het ek nie veel kommentaar te lewer nie. Wat jy gesê het is nie van alle waarheid ontbloot nie, maar ek volg jou blog rules en stem saam. Van vandag af is daar g'n geskinder of gatmaak nie. Behalwe in die volgende gevalle:

a) As Casper geklop word in 'n team battle op Tekken.
b) As Edrich geklop word in 'n team battle op Tekken.
c) As Chippie weer sê hy vang 'n draatie uit die Landbou Weekblad.
d) As enige van die bogenoemde maters tot trou kom.

Ek dink in so 'n geval is enige en alle kommentaar welkom, maak nie saak hoe bar en geil nie.

Maar hierdie rules is pending Darth Wimmel se goedkeuring....

Jaco said...

Beste WillieWiemps..
Fok Dit !! Dis reg...ek dink jy moet almal in hulle moer in stuur -dis reg...dis jou blog...joune...
Dis it soos jou keuse van watter kant af jy jou boude wil afvee...verstaan jy wat ek hier vir jou probeer sê???
Maar...Jou vriend Marius lyk darem of hy weet wat hy sê..soms...wel soortvan...maar Wilma...Freedom of Speech Gabba..freedom of speech...
-brielie-