Thursday, November 17, 2005

more ouens, vandag het goed gegaan tot en met die tyd wat ek moes huis toe gaan. En soos ek nou 'n tradisie opgebou het die afgelope 3 aande het ek 3 bottels wyn uit die kas uit gevat en leeg gesuip by ed. Dit het gewoonlik gewerk, maar nie vanaand nie. Ek was uiters depressed gewees. Hoe's dit moontlik dat iemand vir wie ek so lief kan wees, niks om gee vir my nie? So ek het buddy marnus laat weet eks single...hy't fokkel terug laat weet. en vir buddy botha laat weet, en hy't vir my gese dit sal better raak na so paar jaar...en dat dit better is dat dit nou gebeur en nie 15 jaar later nie...great, maar ek voel ons het 5 jaar saam deur gebring...en dis erger om so iemand af te staan aan sulke omstandighede as om iemand af te staan aan die dood. Dis kak, want jy weet jy kan hul bel...maar jy weet hul wil nie regtig van jou hoor nie....dis uiters kak.

en soos klopjag se..."sy't gese, sy sal bel....nou maak ek weer 'n draai in my jong mans hart se helll....oehohoeohoe...ens"

dankie broeder jaco, vir jou goeie gesprek van gisteraand...ek ken geen iemand wat my van so ver af sal bel om my better te laat voel nie, jy't my hart snare geprikkel en my dag gemaak.

Ons was vanaand gamblers/club toe, en dis kak om daar in te gaan en absoluut falie met die girls wil te doen te he...die sin is nie reg nie, maar om en by verstaan jul wat ek se.

Ek's so bang om my selfoon te laat lui na haar kant toe, en ek kyk elke 30 sekondes of daar nie 'n bootskap is nie...ek gat sommer die ding weg gooi, want hy gaan moeilikheid vir my maak.

dis swaar.

ek dink ek moet gaan slaap, ek staat more oggend weer op 6 uur en dan wag daar 'n lang dag vir my...

hoe gaan ek ooit verby die storie kom
ek wens ek kan

willem

1 comment:

Jaco said...

Dagga…

Sterk wees gabba..sterk wees…
Jou buddy Botha is ongelukkig ddodreg met sy stelling dat dit so paar jaar gaan vat...
Ek het daaiselfde probleem...gehad...
Jy is ongelukkig ook reg met jou verwysing na die omstandighede...maar moet nie ingee & haar bel nie...asseblief tog wees sterker as dit...JY is die Fokkin man – Man !!Sy moet terug kruip na jou toe ...Dis hoe dit hoort !!


Ou dalk sal so bietjie afleiding met ’n ander girl help – elk weet dit voel nie reg nie maar fokkit...sy doen seker presies dieselfde & dit val defnietief nie onder’cutt of your nose to spite your face nie’ maar eerder onder iets soos’snorting coke ‘cause it’s lekker!!’ – verstaan ??

Tike ook sommer – kry al hierdie stront uit jou sisteem uit al moet die hele internet generasie dit inwurg – dis nou maar wors - & ’n wors moet nou maar 1maal ingewurg word...

Sterkte

Jaco Brielie