Ons praat nie oor die wings nie, behalwe om te se, myne was verkeerd om aan en dus moes ek gatkant om oorent agteruit skaats...
Die foto sou cute gewees het as dit eerstens nie ek was nie en tweedens nie meer geneig het na die trek reg-aan-moroon kant toe nie.
Daar het jul dit. volgende keer sal ek die foto's van die suipende sound of music nonne laaicheers.

1 comment:
Lyk heel pret Wielliemwiemps.
Swot julle ooit? Of skaats julle net heeldag?
Hoe gaan dit met die (kan ek maar sĂȘ?) Liefde?
Enjoy.
Post a Comment