Saturday, September 09, 2006

Rhagobi/spiderman

Yes ouens, so gisteraand het ek so bietjie saam met vrinne gekuier wat ek lanklaas gesien het.
Ons het gebraai in soos in die ou dae en dit maar rustig gevat.
Wie was almal daar?
The Usual suspects...

alicia & surina

Matthew & Neale
Jaco
Jaco se sus???
Ben...in die agtergrond (lol)

Ek en benna

Ben bring vis vir 'n Braai?

En ja, dis I&J...drama studente..hoe anders?


Celeb vir di Aand was RHAGOBI, die polokwane spiderman. Hy het mure geklim. Gese "GHooo", webb's gespuit en spiere gebult. En ek het die eer, ney, voorreg gehad om die man in lewende lywe te ontmoet en te groet.


2 comments:

Aninke said...

Damn, dit lyk soooooooooo lekker! Wil jy my jaloers he of wat! Wie is die klein rakkertjie? Baie bly jy het uiteindelik die site kon fix;) Ekt baie uitgesien wat gaan verskyn;)

Aninke said...

Baie geluk op die mooi foto's wat dit wel, met comments nou tot op die site gemaak het! Jy sal; nie glo wat my internet sopas met my gedoen het nie: nadat dit ure gevat het om die dekselse msn af te laai, en toe daar actually 80% wel afgelaai is...het dit gevrek en opgehou en ek weet nie waarheen behalwe internethel is die damn ding nie! Ek kan skree...so jy sal my maar moet bel as jy wil gesels...ek en pc's is gevaarlik;)