Wednesday, January 04, 2006

Regso, ek weet ek het gese ek gaan die paar weke 'n boek skryf en ek wou regtig...maar toe raak ons dors/besig/writersblock op 'n blog/ag daar is baie redes...maar eintlik is ek net te lui.

So ek het vandag begin goed koop om my vaal vlat in 'n shagpad te ontskep...daar pas Mr. Price home my goed, want hul is net so oppervlakkig soos ek; en meestal werk hul goed ook nie...so eks in goeie geselskap. hulle is cheap en ek is maklik. ens. baie baie redes.





Vir die gene wat hulself nie in pietersburg bevind nie of dalk nie hul selfone antwoord nie. Ek is gekroon as die Algehele TEKKEN 5 TOURNAMENT WENNER VIR 2005. Daar was taai kompetisie en dan minder taai kompetiesie en dan was daar Casper (en ek mag hom mok, omrede hy almal teen my opgestook het...en toe is net Anel, en so bietjie Marius en dalk net so titselkie Edrich aan my kant...maar net-net). Ag, ek was 'n idiot, en voorbarrig toe ek nie een keer verloor het nie, maar om te se dat daar skill aan betrokke was weet ek nie...jy moet net die remote kies wat werk, jou skop doen wat werk...oor en oor en oor, en dan moet jy 'n dowe oor draai teenoor mense wat se jy cheat omdat jy hom skop op die grond/teen die muur bliksem/of die hele tyd met nina "voorentoe, voorentoe slaan druk". Dis 'n wen resep. En daar is een woord daarvoor: "fabond".

Soos jul kan sien het die gemoedere hoog geloop, nie al die foto's is van daai aand nie...maar jul kry die idee. Bygese word hierdie nou my "fokofpolisie kar" foto's genoem...ek gaan hul raam en in my shagpad in 'n hoekie ophang as iemand droog maak...dan gat staan hy in die fok jou hoekie...glad nie martha steward nie...maar dit werk vir my. Ps. as enige van my vriende ok sulke..fok jou foto's het assemblief pos hul vir my...hoe meer oe en vingers op jou gluur hoe better werk die hoekie. Versterk ons vriendskap, stuur vir my 'n fok jou foto.

Ja, ek sien niemand blog meer nie, dit mag dalk omdat almal nou so met oormag werk...wie weet.

right
groetniss tot ek weer 'n draai maak by die pc, mag in ptown wees, mag in pta wees...wie weet
stay tuned

2 comments:

Marius said...

Ja, ja, ek moet bieg, Willem hou inderdaad die 2005 se Tekken trofee, dis in sy hand daar op die foto. En ek persoonlik kan fokol sê daaroor nie want ek het nie eers die semi-finals gemaak nie, let alone die final....

Maar kan ek net so 'n bietjie op willem se parade piepie? Vir willem om die Tekken kampioen te wees, is soos ek wat 50 slaan in 'n potjie tuinkrieket en myself dan 'n toetskolwer noem, of vir Edrich om 'n girl te groet en homself dan 'n Don Juan te noem. Ek bedoel, die kompetisie was maar vrotterig en die toernooi reëls het nie voorsiening gemaak vir 'n gelyke speelveld wat die remotes betref nie. Maar nietemin, hy het elke enkele game gewen so hy moet 'n bietjie skill hê....

Jaco said...

Ek dink wat julle kort is bietjie internasionale kompetisie..jy weet. Edrich speel al van laerskool af Mortal Kombat - Hy is regtig 'n 1 Trick Wonder as dit kom by vrouens wat skop.

Casper weet ek nie van nie - maar ek dink as hy enige iets mee kan fight wat dier het in hom dan is Casper champ.

Wille Willem - geluk...maar die Briel se vinger is aan die oefen...

Virseker...