Wednesday, January 18, 2006
















Its super 14 rugby time and these are our worst enemies...if you wanna play super 14 rugby fantasy league...please contact me and i will send you the relevant details, only closest friends may participate...the cost...R150...closing date Feb 3...please marius...it wil be a hoot if you'd join.

So, vrinne dis amper naweek en ons gaan groot. ek was gisteraand vir so 'n 1 en 'n half by 'n pool party en dit was heel skaflik gewees. Ongelukkig moes ek toe tuiswaarts keer om met my whisky asem voor die boeke te gaan sit om presies te leer hoe mens nou eintlik 'n pasient moet groet en wat 'n ondersoek behels. Tragies is dit nie.

Wil net geluk se aan my vriendin Anri van Soelen wat nou volgende naweek trou...ongelukkig kan ek nie daar wees agv ander verpligtinge...maar jul moet nog steeds groot gaan sonder my...wat praat ek...kan andre dit op enige ander manier doen...ek dink nie so nie. Stuur foto's.

Nog ander nuus: dis toe nie so maklik gewees om 'n pasient te groet en 'n ondersoek te doen nie...wie kon raai?

groete en lekker middag verder
ons dink aan jou niel...hoop jou knie spring weer reg
willem

3 comments:

Jaco said...

Ek is in vir die Rugby fantasie ding - rerig erig !!
Ook wie is daai girls - hulle lyk so half geteken ??

Jou maatjie

Jakkie

Marius said...

ja vertel meer van die rugby ding. Mens weet nooit.

O ja, as jy tyd het tussen pasient-groetery, loer so af en toe na pimpeddy se blog....

Eddy said...

Niiiiiiice. Klink heel gaaf vertel meer. Die hoenners kan ook doen ja.

Ed