Wednesday, January 18, 2006

Ek moet begin deur te se: "Dank vader, rolf is veilig terug", los maar die veilig...en dan het vriend neil sy tjor vuil gemaak toe hy perongeluk teen 'n muggie vas gery het. Moenie worry nie, die muggie is nie dood nie, hy't homself net lelik beskuit (soos in ouma beskruit, as jul dink eks vuil). Neil is alright, maar se sy knie is nou seer, want hy moes die hele dag buk om sy kar te was...nogal op die sondag, sondaar die blinde sambok slaan seer.

Dankie marius vir jou blog, en mooi foto's...ons het inderdaad die "mythbusters funnel" gemaak en 'n patent daarop geplaas...so as enige iemand ons gaan copieer is jul in die moeilikheid...as jy wil funnel, funnel djy/djulle saam met ons. Terloops is die patent internationaal jaco.

Dankie jaco vir jou chuck norris true to live facts...soos hul se op fashion tv, moet mens kyk na die noordelike halfrond om te sien wat is "in" die jaar. En die gerigte is waar: the hoff is out and norris is in.

Dankie Olympys vir die poolparty wat ek oor 'n 1 uur gaan bywoon, ons maak dit maar 'n vroee jool of hoe? Dankie Professor Prinsloo, vir more se toets...jy't gedog dit gaan my stop, toe nie hoor....druk jou idee van norma by jou gat op. Dankie fokofpolisiekar vir my vorige se-ding.

Dankie anel vir jou komieklike eposse, dit hou my aan die lewe en spaar my middagete lunches...ek het nou al 4 kilo's verloor te danke net aan jou...wie't 'n virgin nodig ne?

Dankie magdaleen vir jou oulike sms'se, my hartjie bons...

Dankie vir my tekken5 trophy...dis myne en geen voet of vuis gaan hom van my hande versit nie...dankie vir nina wat dit als moontlik gemaak het.

Dankie dat rolf sy blog gaan update...Ons kan nou al amper 'n dekade se goeters opnoem van wat gebeur het in die tussen tyd vandat rolf nie meer sy blog update nie.

Dankie tuks server dat ek nie kan foto's op my blog laai nie...dankie

Dankie cecile vir jou epos en sms'se (Thank u cecile for your emails and sms's, your my favourite foreign affairs student).

En onthou, Chuck Norris cannot love you, he can only not kill you....bless his little heart.

1 comment:

Marius said...

Nie dat ek die tipe ou is wat halsoorkop komplimente aan ander mans uitdeel nie, maar dankie vie JOU, saintwillem. Dis nou dankie vir hierdie blog. Dit was brilliant, is al wat ek kan sĂȘ sonder om gay te klink. Ek het dit moerse geniet en kon elke stelling waardeer vir presies wat dit was.

Goed gaan, ek sal ook seker weer update 'n slag, synde jy en Ed nou inspirasie vir my is.