Friday, January 06, 2006



picture perfect...
dis nou marius en my'se tannie wat kan skop, slaan en gat wip...sterkte vir enige persoon wat in haar pad kom, ek gaan ander remotes vandag vir ons organise...sodat die playing field level is, en so voorts. ek het rof gekuier gister, so ek skat ek gaan nie die funnel ding ten volle doen vanaand nie, ook om rede ek more als moet pak..sodat ek sondag baie vroeg kan ry.

sweet thing

2 comments:

Marius said...

ninaaaaaaaaaaaaaaaaaa
williamssssssssssssssss

Jaco said...

Ou...ek onthou vir Nina van terug in die dag - As jy met Nina vaait dan is jy wat ek noem 'n '1 trick wonder'.
Sien met Nina hoef jy net 1 skop oor en oor te doen om te wen. Wat ek dink verkeerd is...maar dis ek...Daar is natuurlik ook die '1st blood' reel maar dis een vir later...
-Die Briel -