Sunday, June 25, 2006

Bieeeg Fish



Dumela, hoezit, wys my jou muis...

Ek en Casper en Casper se Swaar het gister gou daar by oom dave 'n draai gemaak. Dit was Alright, alhoewel die visvang maar af was...ek kom nie verby daai Jinx van 2 visse vang per keer nie...Any how, hier is 'n fotie van Casper met sy 2de grootste forel ooit. Ek weet. Ek kort 'n better kamera. Moenie worry nie dit sal kom.

1 comment:

Jaco said...

Oulik,

Jy & die vissies..het jy my e-mail gekry om vir jou boetie te sĂȘ geluk met sy verjaarsdag ? Huh ?!

Elk geval, geniet nog jou skrywes al raak dit al hoe minder...

Dis oraait...

Lief jou ou grote...

Briela