Monday, November 27, 2006

Visiting the BBC (bikes, babes, computers)





Wel dit was 'n lekker naweek, en ek het uiteindelik die moed bymekaar geskraap om 'n foto saam met 2 modelle te neem...nadat ek dit sterk oorweeg het met die ander 10 pare modelle by wie ons verby gestap het. Ek meen, dit vat regtig effort om na so 'n meisie toe te stap en 'n foto te neem. Veral as jou gewoonlike respons 'n toon-in-grond-in-boor respons is, met die woorde "aaaah...shucks".

1 comment:

Jaco said...

Willem,

Waar is die girls my ou?
Daar is net bikes & 2 baie gay ouens op die nuuste Amsterdam Utrecht Video - dit maak my bang...

Ek soek die girls!!!

Goed dis dit vir nou,
Tjeers vir eers!

Briela