Monday, December 18, 2006

Dusseldorf kersmark en Nijmegen ysskaats

Hi daar almal. Wel die video's is sekker 'n week of 2 terug geneem. Ek moet nog 2 video's voltooi. Een van 'n groot tandheelkunde party/st. niklaas en een van ons naweek in brugge (belgie) saam met die res van die uitruil studente. Dis onbeskryflik hier. Ek skat ek het meer internasionale studente al hier ontmoet as mense van Holland self. In die kompleks waar ek bly is daar in my woonstel net uitruil studente. Spanje, Portugal, Lutrania..etc. En die naweek was ons 'n groep van Portugal, Amerika, Suid Afrika, Polland en Holland. Crazy.

Anyhow, ek mis julle almal baie, en hoop eerlikwaar my leeserstal sal bietjie effort insit en vir my 'n comment los of twee...dis lonely hier en baie koud, dammit.

Groetniss tot later
willem

Ysskaats in Nijmegen




Dusseldorf Kersmarkt


2 comments:

Jaco said...

Willie,

As jy jou speeling dalk virbeter sal jou 'lesserstal' baie meer comments los ...& as julle(lees Eddy, Rolf) dalk meer update sal die wereld ook 'n beter plek wees.

Gielie Brielie

Lientjie said...

Hey daar Willemwieps!! :-)
Ons lees almal jou stuff, vegeet net om vir jou ook iets te los...sowwy!!!
Dis great om van al julle adventures te hoor, kan nie wag vir die volgende update nie!!!
Thanks vir die moeite met die videos, ons lyne suck net, vat moer lank om af te laai, as dit enigsins doen.
Ok soet wees daar...baai

Roela
'PS- stuur tog 'n hug en 'n soen vir die spesiale outjie van my toe!!