Sunday, August 06, 2006

Another year gone by

Wel, ek kon nie anders as om op te daag vir Anton en Corne se verjaarsdag partytjie nie...hul het immers rooi koeldrank en cheeze curls belowe...wel na klas het ons direk deurgeskiet pietersburg toe en so 8 uur daar aangekom. My das is verwyder en die res is geskiedenis.

Ons het dadelik weggespring en drukkies en soentjies uitgedeel aan al die vrinne...dawie was in exstaaaaaase.

en dus het die tyd aangebreek vir die tweede sondebok in die tema: "sing alongs & shooters".

Waarna ons sommer weer begin rondruk het en oor die algemeen net die aand op hol gesit het.

En hier is die sing alongs, saam met die beeldskone dames met wie anton homself meeste van die tyd vergesel. Ek het nie eenkeer die aand verloor as my span gesing het nie...ma dis net omdat ek geloop het as ek sien my span sukkel so biejtie met die punte. Ek weet ek weet. maar ek het Verre noord kinder koor gesing, en die image moet bo gehou word.

Right, teen die tyd lyk dit asof anton redelik gedrink is, moenie dat hy julle om die bos lei nie...hy't nog baie in hom gehad.

Ek en Paul het besluit om gedurende ons site seeing in europa, 'n Westlife cover video te maak. Hier is solank 'n snapshot preview van Ek en Neale, met fog inge-edit...

Ons het lekker gedans, my grootste boesem vriendin sha-michelle mag maar op die dans vloer.

Wil net dankie se vir Main Man Marco wat saam met my gemosh het, en my so bietjie afgekoel het. baie, baie dankie.

Die groot oomblik arriveer, en Anton tel sy eerste dag as 21 af...


Waarna, Corne nog 'n 365 dae bygelas het by haar biologiese klok...het ek gese ons het geswem?


So, als en als...Dankie aan vriende vir uhnn heerlike avond...mag ons nogmaals weer so een hou binne kort. My endo is nog nie klaar nie, maar ek werk nou hard daaraan so deur die gebloggery.

cheerio

willem

3 comments:

Eddy said...

Lyk of julle mense lekker gekuier het. Onthou die naweek van die 2e September wil ons lapa toe gaan by oom Willem en tannie Tokkie vir my 25ste. Jy is nou genooi, officially. Hoor by Alicia en ,,, of hulle ook wil saamgaan. Ek sal hulle bel, maar net vir ingeval ek vergeet.

Enjoy.

Eddy said...

Sorry ek het gepost voor ek na sy naamspelling kon kyk. Neale? Hoop dis reg.

Jaco said...

Ja ...as jy weer sien is jou lewe ook nou verby - wat gebeur nou met Holland & waar & waneer?

Weet nie hoe jy my sussie se blog kon lees nie - ek kojn nie...

Post bietjie fotos van mernse wat ek ken

Briela