Tuesday, January 16, 2007

Berlin

More almal. Dis basies my laaste week hier in Nijmegen. Al my pasiente het ek al klaar gemaak, afgehandel of oorgeplaas. So dis ongelooflik rustig hier. Ek speel vandag letterlik net huisman. Bietjie klere was, flat skoon maak...ag te lekker. Ons vertrek more/oormore Rome toe. Ons laaste groot trippie voordat ons weer huiswaarts keer.

Geniet die berlin video.
Ek dink hy is oulik.
100 Meg groot.



1 comment:

Aninke said...

Hierdie is VERSEKER my favourite video van jou! Miskien is dit die kultuur, die dinge wat ek al self gesien het, die mense wat my mense is, die feit dat ek SOOOO graag daar saam met jou sou wou wees...elke dag, elke oomblik,elke lag, elke awesome memory, elke ding wat jy beleef...Weet ek mis jou onsaglik baie! Hopelik sal ons saam eendag weer ons afsonderlike mooi herinneringe weer saam kan herleef en beleef!