Sunday, April 01, 2007

The best imitation of myself

hi guys, well its been a while. And i'm sorry. But my feet just aint touching any ground at this stage. At last i got time to go back to my home town of pietersburg to see what's happening with old friends and new prospects.

To my exchange student buddies:
Amy - I don't have your email adress, but i'll get it from paul. Thanx for checking in on me...i'll write to you soon. And kick ass with all the dentistry stuff will you.

Jose - old buddy old pal. Thanx for the note...and no my european friends. I haven't finished our amsterdam video yet. It's halfway through, but i used the theme of trainspotting and a lot of drunkin dancing...so it's looking good...good i tell you.

Marta - it was nice to here from you. I'll skype you soon enough, as soon as things calm down. Good luck with your exams and send my regards to luckaz.

Artur - get skype dammit, or something...we miss your porteguezzzzze flair.

Dan - whazz up.

Aan my skatlam:
i luv, wil graag met jou die foto's deel. Ek het die naweek vir jou probeer werk organize en ek het n stunning pos vir jou gekry. Ek was so excited ek het sommer dadelik na die site toe gery om 'n foto te neem. maar laat ek eers die slegte nuus mee deel. Hier is nie werk vir tandaartse in pietersburg nie. Dis die slegte nuus. Die goeie nuus...daar is ongelooflik baie werk in Seshego, ons voorstad/buurdorp. Dr. Juba was so gaaf om vir jou 'n deeltydse pos aan te bied as sy understudy. Ek wil nie voor op die wa wees nie, maar jy moet wragtig die geleentheid aangryp. Hy is een van die top spesialiste in suid afrika in verskeie velde.

anyhow hies die foto

Vir almal wat ek die naweek gesien het. Dankie julle dit was great. Vir almal wat ek die naweek gemis het, jammer julle...ons maak dit n volgende keer, daar was net nie genoeg tyd nie...maar eks lief vir julle ook.

Tot n volgende pos, willem

1 comment:

Aninke said...

Liefietjie,ons hele gesin het op die kombuisblad rond gerol van die lag! Jinne, dis nou rerig die beste grap! Gelukkig het jy vir my die ware storie gisteraand vertel, daarom kon ek lag. Eers dag ek ek lees verkeerd, en toe het ek gedink , jys rerig oulik! Flippen oulik! mis jou sommer kwaai baie baie baie meer! Ek weet "net 'n week", maar liewe hemel....dis swaar so ver en ek kan jou stem net soms hoor. Ons is bederf! My ouers wonder of ek nie hier moet kom verder spes nie...ek reken eks klaar met afstand...flip verder swot! Ek wil in SA bly al is hierdie werklik 'n land van melk & heuning!
Soet wees, engel-Mäuschen! Hoop om gou-gou weer van jou te hoor! Sms maar! Ek mis jou!