Anyhow, ek mis julle almal baie, en hoop eerlikwaar my leeserstal sal bietjie effort insit en vir my 'n comment los of twee...dis lonely hier en baie koud, dammit.
Groetniss tot later
willem
Ysskaats in Nijmegen
Dusseldorf Kersmarkt
Dis nie facebook nie. Dis sekker nie meer cutting-edge nie. My spell check werk nie. En voorwaardelik word dit nie meer so gereeld ge-update nie. Maar vir vandag is dit weer vars, en nuut. Ontmoet Hamburger en Tee Mark II. 'n Willem Espag proto-tipe tot my mal demensie.


Aviators at work
En dan net om te wys dat ons wel nie heeltemaal kultueel ongeletterd is nie...hier is 'n foto van myself by die museum plein. 
Die foto sou cute gewees het as dit eerstens nie ek was nie en tweedens nie meer geneig het na die trek reg-aan-moroon kant toe nie.
Daar het jul dit. volgende keer sal ek die foto's van die suipende sound of music nonne laai
alicia & surina




Ek en benna
Ben bring vis vir 'n Braai?
En ja, dis I&J...drama studente..hoe anders?

Celeb vir di Aand was RHAGOBI, die polokwane spiderman. Hy het mure geklim. Gese "GHooo", webb's gespuit en spiere gebult. En ek het die eer, ney, voorreg gehad om die man in lewende lywe te ontmoet en te groet.
Hierdie foto is inderhaas 4 keer oorgeneem want daai vuur was wragtig warm
Nog 'n "WESTLIFE pouse" oefen sessie vir holland..eks amper weg, ed is.

Neale, ek en Alicia...Geluk neale met jou landie...ek hoop hy ry lekker.
Right, weer eens geluk met die party en die groot 25, ed sal versekker die hele storie en foto's spin vir die wat wil weet...en ek sal nog by neale gaan foto's haal en dalk nog 'n keer of wat post.
"If i could be who you wanted, if i could be who you wanted. All the time"


en dus het die tyd aangebreek vir die tweede sondebok in die tema: "sing alongs & shooters".

Waarna ons sommer weer begin rondruk het en oor die algemeen net die aand op hol gesit het.

En hier is die sing alongs, saam met die beeldskone dames met wie anton homself meeste van die tyd vergesel. Ek het nie eenkeer die aand verloor as my span gesing het nie...ma dis net omdat ek geloop het as ek sien my span sukkel so biejtie met die punte. Ek weet ek weet. maar ek het Verre noord kinder koor gesing, en die image moet bo gehou word.

Right, teen die tyd lyk dit asof anton redelik gedrink is, moenie dat hy julle om die bos lei nie...hy't nog baie in hom gehad.

Ek en Paul het besluit om gedurende ons site seeing in europa, 'n Westlife cover video te maak. Hier is solank 'n snapshot preview van Ek en Neale, met fog inge-edit...

Ons het lekker gedans, my grootste boesem vriendin sha-michelle mag maar op die dans vloer.

Wil net dankie se vir Main Man Marco wat saam met my gemosh het, en my so bietjie afgekoel het. baie, baie dankie.

Die groot oomblik arriveer, en Anton tel sy eerste dag as 21 af...

Waarna, Corne nog 'n 365 dae bygelas het by haar biologiese klok...het ek gese ons het geswem?

So, als en als...Dankie aan vriende vir uhnn heerlike avond...mag ons nogmaals weer so een hou binne kort. My endo is nog nie klaar nie, maar ek werk nou hard daaraan so deur die gebloggery.
cheerio
willem
'n close up van die ouens wat daar agter in die hoekie sit is versekker nodig...ek het sopas besluit ek moet vir my 'n nuwe kamera koop...wat kan zoom en video met klank...hoe anders kan mens Europa doen?
Nie baie fluiend nie...maar dit was direk na werk.
So, lekker slaap oukies...ek het tot nou toe aan endo gewerk...jul gespoil met 'n foto of twee..en dans als reg.